Wednesday, November 18, 2009
'n Stal en 'n vierling
So twee jaar gelede het ek hulle ook afgeneem. Toe was hulle die hele tyd aan die beweeg. Nou flankeer hulle met die kamera.
Sunday, November 15, 2009
Djiné
Djiné is op 5 November 2009 gebore. 'n Pragtige fyn dogtertjie en die oogappel van haar twee ouma's.
Saturday, November 14, 2009
Zinnia Lyuba & Alexander John
Alexander en Zinnia is op 21 Oktober 2009 gebore.
Wednesday, November 4, 2009
Gert & Antoinette - Kiepersol
Gert & Antoinette is op 31 Oktober 2009 getroud. Die troue was by
Kiepersol
, 'n pragtige venue in die koepel. Die onthaalarea was versier in aardse kleure en die tafelsruikers ikebana - treffend!
Newer Posts
Older Posts
Home
Subscribe to:
Posts (Atom)