Ek het gistermiddag 'n pret fotosessie saam Francois en Petro gehad. Hulle trou die 16de Oktober 2010. Ek en Petro was bietjie skrikkerig vir die perde wat vriendelik kom groet het.
Sunday, September 26, 2010
Monday, September 20, 2010
Sunday, September 12, 2010
Alexander & Zinnia
Ek het Alexander en Zinnia afgeneem toe hulle 3 weke oud was. Kan nie glo dis al 'n jaar later nie. Zinnia lag die hele tyd, Alexander is die meer ernstige een.
Ouboet Michaél
Subscribe to:
Posts (Atom)