Monday, October 21, 2013

Karen beteken "rein"

Francois en Petro is in 2010 getroud en onlangs het ek saam met hulle gekuier om hulle bondeltjie vreugde af te neem. Ek moet sĂȘ, Francois maak nogal 'n aangename koppie tee.