Ek het Elmarie saamgeneem na Frank en Marlene se troue as 'n assistent. Haar kennis van 'n kamera strek so ver soos 'n selfoon. Na ons gearriveer het, het ek my vorige kamera uitgehaal, vir haar kortliks verduidelik hoe hy werk en dis waarmee sy vorendag gekom het.
No comments:
Post a Comment