Thursday, March 3, 2011

Wat kan ek sê . . .

Die manne staan nader om die kousband te vang by Pieter en Dehone se troue. Swannie, heel voor, hoort nie eintlik daar nie, maar aan die ander kant,  hy was oral

1 comment:

  1. LOVE it!!! Dis so 'n cool foto! Jy was reg...dit spreek boekdele!! :)

    ReplyDelete