Die kleinkinders was die kelners wat ek gedink het nogal baie oulik was
Al die kleinkinders het ook 'n spesiale liedjie vir ouma Bettie gesing
En dan was daar Stephan wat 'n opvoering van Rooikappie en die 3 varkies gedoen het
Hier is al die kinders, kleinkinders of agterkleinkinders, weet nie presies nie, by ouma Bettie se fees. Dit was die soetste kinders wat ek nog by 'n funksie gesien het!
No comments:
Post a Comment