Die blommetjies wat gemaak is van koeldrankblikkies was op die rugkant van die stoele vasgesit
Hierdie tafel was gedek met blomme en klere wat gemaak was van ou rokspatrone!
Die swart strik agter die stoele is 'n swart asbliksak
Hierdie is seker vir my een van die mooiste tafels. Ek is mal oor die kleure
No comments:
Post a Comment