Wednesday, December 30, 2009

Janelle & Blyde








Tuesday, December 29, 2009

Michaél

Michaél het onlangs 2 jaar oud geword. Hier het hy bietjie pa en ma se onverdeelde aandag na die tweeling, Alexander en Zinnia, onlangs gebore is

















Thursday, December 10, 2009

Corné & Liezl-Marié - Schamrock Menasie

Corné en Liezl-Marié is die 5de Desember 2009 getroud. Na 'n hewige donderstorm het dit darem opgeklaar en kon sy droog die kerk binnestap.






































Wednesday, November 18, 2009

'n Stal en 'n vierling

So twee jaar gelede het ek hulle ook afgeneem. Toe was hulle die hele tyd aan die beweeg. Nou flankeer hulle met die kamera.










































Sunday, November 15, 2009

Djiné

Djiné is op 5 November 2009 gebore. 'n Pragtige fyn dogtertjie en die oogappel van haar twee ouma's.








Saturday, November 14, 2009

Zinnia Lyuba & Alexander John

Alexander en Zinnia is op 21 Oktober 2009 gebore.












Wednesday, November 4, 2009

Gert & Antoinette - Kiepersol

Gert & Antoinette is op 31 Oktober 2009 getroud. Die troue was by Kiepersol, 'n pragtige venue in die koepel. Die onthaalarea was versier in aardse kleure en die tafelsruikers ikebana - treffend!