Tuesday, June 22, 2010

Euné Verjaar

Euné het verlede Saterdag haar 3de verjaardag saam haar maats gevier



Wednesday, June 16, 2010

Hanroux oppad


Johan en Uvalde se klein Hanroux word môre gebore. As hy weet hoe koud dit is, wag hy liewer nog 'n week! Ons het gou verlede Sondag 'n fotosessie ingepas.