Tuesday, April 13, 2010

Wow!

Ek het Elmarie saamgeneem na Frank en Marlene se troue as 'n assistent. Haar kennis van 'n kamera strek so ver soos 'n selfoon. Na ons gearriveer het, het ek my vorige kamera uitgehaal, vir haar kortliks verduidelik hoe hy werk en dis waarmee sy vorendag gekom het.


Sunday, April 4, 2010

Frank & Marlene - Feather Hill Wedding Nest - 20 Maart 2010

Venue:  Feather Hill Wedding Nest
Wedding Co-ordinator:  MariĆ«tte Meijer - 083 310 5683
Catering: Silver Spoon - 018-293 1624
Makeup Artist: Amanda Sonnekus - 082 824 3534
Hair: Pro Hair (Kobus) - 018-294 6111
Dress: Claris by Gerrit Pienaar - 012-362 8981
Flowers: Siatum Snyblomme - 082 463 0205
Wedding Cake: Lien Eloff - 082 332 7458
DJ: Simpsons - 082 773 5284