Wednesday, May 22, 2013

Shaun en René - The Roots - 20 April 2013

My eerste troue in 2 jaar! Dankie aan Natasja van Wyk Photography vir die geleentheid om te 2nd shoot. Shaun en René is 'n maand gelede by The Roots net buite Potchefstroom getroud. Het sy nie die ongelooflikste skoene gehad nie! Moet ook nie die troukar vergeet nie. Hier is 'n paar foto's van die dag, maar wees geduldig, daar is heelwat