Thursday, December 30, 2010

Matriekafskeid - Ferdinand Postma Potchefstroom

Nog 'n Matriekafskeid wat bietjie laat is. Jammer Jolandi. Ek is stadig maar seker besig om in te haal.













Monday, December 27, 2010

Matriekafskeid - Hoër Volkskool Potchefstroom

Ek weet die matriekafskeid is slegs 'n vae herinnering, maar liewer laat as nooit. Hier is foto's van Elri se matriekafskeid. Die foto's is by Shady Acres Gastehuis geneem. Elri was een van die 10 finaliste in die Matriekafskeidrok 2010 kompetisie van die plaaslike koerant.













Wednesday, December 22, 2010

Ross & Dalene - Crista Galli - 20 November 2010

Ross en Dalene was reeds 'n maand lank getroud. Die bruid het aangetrek by Oudewerf Gastehuis net buite Potchefstroom. Die onthaal is gehou by Crista Galli.
Flowers: Go Big On Flowers - 018-294 4857
Make up: Lizelle - 082 302 8430