Wednesday, December 30, 2009

Janelle & Blyde








Tuesday, December 29, 2009

Michaél

Michaél het onlangs 2 jaar oud geword. Hier het hy bietjie pa en ma se onverdeelde aandag na die tweeling, Alexander en Zinnia, onlangs gebore is

















Thursday, December 10, 2009

Corné & Liezl-Marié - Schamrock Menasie

Corné en Liezl-Marié is die 5de Desember 2009 getroud. Na 'n hewige donderstorm het dit darem opgeklaar en kon sy droog die kerk binnestap.