Monday, September 21, 2009

Gert & Antoinette E-Session

Almal vertel my 'n mens moet 'n blog hĂȘ. Of dit waar is weet ek nie. Wel, hier is ek en my blog. Sal maar sien hoe dit gaan. Ek begin my blog met 'n e-session van Gert en Antoinette. Hulle trou op 31 Oktober 2009.
WELKOM BY MY BLOG