Thursday, August 26, 2010

Blyde, in droomland . . .

Jan, Rachelle, Janelle & Blyde

Het so rukkie gelede by Jan en Rachelle gekuier om foto's van die gesin te neem. Hier is hulle in swart en wit.

 
 
 
 
 

Monday, August 9, 2010

Gert & Elize - Boskroeg - 7 Augustus 2010

Gert & Elize is die naweek getroud. Ons het die foto's by die brandweerstasie geneem