Wednesday, July 24, 2013

Rotary Anns se Jaarlikse Vrouedag

Ek was so paar maande gelede 'n gas by 'n ete van Potchefstroom Mooi Rotary Anns se jaarlikse vrouedag. Al die tafels was gedek met herwinbare material en die dames wat daarvoor verantwoordelik was, is ontsettend kreatief. Ek het nooit gedink "gemors" kan so mooi lyk nie. Chris Chameleon was die gaskunstenaar.

 




Die blommetjies wat gemaak is van koeldrankblikkies was op die rugkant van die stoele vasgesit












Hierdie tafel was gedek met blomme en klere wat gemaak was van ou rokspatrone!



 

 

 

 

 





 





 

















 

 






Die swart strik agter die stoele is 'n swart asbliksak

 
Hierdie is seker vir my een van die mooiste tafels. Ek is mal oor die kleure







 

 





Monday, July 22, 2013

Miecke en Keegan

'n Paar jaar gelede was ek die fotograaf by Byron en Laurentia se troue. Hierdie keer het ek foto's geneem van hulle groot geskenk, Keegan en sy niggie Miecke, terwyl almal by oupa en ouma gekuier het. Miecke se sussie arriveer in Augustus.

 
 

 

 

 

 
 Miecke is mal oor die kamera!