Saturday, December 21, 2013

Monday, October 21, 2013

Karen beteken "rein"

Francois en Petro is in 2010 getroud en onlangs het ek saam met hulle gekuier om hulle bondeltjie vreugde af te neem. Ek moet sê, Francois maak nogal 'n aangename koppie tee.

 
 

 

 

 

 

 

 





































Wednesday, July 24, 2013

Rotary Anns se Jaarlikse Vrouedag

Ek was so paar maande gelede 'n gas by 'n ete van Potchefstroom Mooi Rotary Anns se jaarlikse vrouedag. Al die tafels was gedek met herwinbare material en die dames wat daarvoor verantwoordelik was, is ontsettend kreatief. Ek het nooit gedink "gemors" kan so mooi lyk nie. Chris Chameleon was die gaskunstenaar.

 




Die blommetjies wat gemaak is van koeldrankblikkies was op die rugkant van die stoele vasgesit












Hierdie tafel was gedek met blomme en klere wat gemaak was van ou rokspatrone!



 

 

 

 

 





 





 

















 

 






Die swart strik agter die stoele is 'n swart asbliksak

 
Hierdie is seker vir my een van die mooiste tafels. Ek is mal oor die kleure