Wednesday, January 26, 2011

Saturday, January 15, 2011

Prinses Semine

Semine het 'n regte dogtertjie verjaardagpartytjie gehad. Baie pienk met krone, kastele en towerstaffies.
















Monday, January 10, 2011

Hanroux

Hanroux was ongeveer 6 maande oud toe die foto's geneem is. Johan en Uvalde so vorige fotosessie was 'n week voor sy geboorte









Saturday, January 8, 2011

Djiné Verjaar

Djiné het einde verlede jaar haar 1ste verjaardag gevier. Die tema was Humpty Dumpty. My eerste fotosessie saam met haar was toe sy 'n paar weke oud was








Ons het vir Djiné 'n sour worm gegee om te eet (bo)