Thursday, July 21, 2011

Ouma Rina word 80

Toe ouma Rina so rukkie gelede 80 jaar oud geword het, het mens 'n merkwaardige vrou leer ken uit die slideshow wat daar van haar lewe saamgestel was. Enige iemand, wat haar nog nie geken het nie,  kon haar leer ken. Tot dusver het sy 'n vol lewe gelei. Blomme en die tafels was weer gedoen deur Retha. Dit was met een woord pragtig!