Sunday, September 26, 2010

Francois en Petro - E-Session

Ek het gistermiddag 'n pret fotosessie saam Francois en Petro gehad. Hulle trou die 16de Oktober 2010. Ek en Petro was bietjie skrikkerig vir die perde wat vriendelik kom groet het.


















Monday, September 20, 2010

Matriekafskeid - Hoërskool Gimnasium

Larisha en Roann het verlede naweek hul matriekafskeid gehad. Larisha was sprokiesmooi in pienk.

























Sunday, September 12, 2010

Alexander & Zinnia

Ek het Alexander en Zinnia afgeneem toe hulle 3 weke oud was. Kan nie glo dis al 'n jaar later nie. Zinnia lag die hele tyd, Alexander is die meer ernstige een.










Ouboet Michaél