Saturday, December 24, 2011

Geseënde Kersfees

'n Geseënde Kersfees en mag al jou drome waar word in 2012.



Tuesday, December 6, 2011

Michaél, Alexander, Zinnia

Ek het Michaél, Alexander en Zinnia leer ken as babatjies. Ek kan nie glo hulle het so vinnig groot geword nie. Ons het so 2 weke gelede langs die rivier gaan foto's neem, wat na goeie reën redelik vol was. Glo vir my, jy moet jou storie ken met hierdie tweeling!





























My gunsteling foto. Gelukkig is ma Minette 'n goeie atleet, want sy moes oral keer