Friday, April 27, 2012

Monday, April 23, 2012

Migael

'n Paar maande gelede het ons 'n fotosessie gehad van Andries, Mari, Christelle en Stephan. Hulle het toe nog gewag vir Migael om sy opwagting te maak. Hy is nou al 4 maande oud en lag die hele tyd!












My gunsteling foto van die familie.