Friday, October 28, 2011

Andries, Mari, Christelle, Stephan

Ons het so week gelede 'n fotosessie saam Andries, Marie en die kinders gehad terwyl hulle nog 4 lede in die gesin is. In Desember arriveer daar 'n laatlam boetie waaroor almal baie opgewonde is. Mari, sterkte vir die laaste ongeveer 6 weke. Jy lyk ongelooflik goed en ek dink jy is ontsettend dapper!



































Thursday, October 20, 2011

Matriekafskeid - Hoërskool Wesvalia Klerksdorp

Elizmari, Maryke, Ando en Reynard se matriekafskeid was verlede Donderdag. Vroeër die jaar het ons 'n fotosessie saam gedoen toe Elizmari 18 jaar oud geword het


                               Elizmari

                               Maryke

                               Ando

                               Reynard















































Wednesday, October 12, 2011

Blyde word 2

Blyde het verlede Saterdag haar 2de verjaardag gevier saam 'n klomp maatjies.  Die verjaardagkoek was iets besonders!  Ek weet nie of dit iets te doene het met my ouderdom nie, maar ek het eers by die huis agtergekom dat die skewe goed op hulle koppe is veronderstel om voelers te wees!  Hier is 'n paar foto's van haar en die maatjies