Wednesday, June 16, 2010

Hanroux oppad


Johan en Uvalde se klein Hanroux word môre gebore. As hy weet hoe koud dit is, wag hy liewer nog 'n week! Ons het gou verlede Sondag 'n fotosessie ingepas.



1 comment:

  1. Stunning! Dankie vir die mooi foto's Karin! Jy is die beste!

    ReplyDelete