Wednesday, March 30, 2011

'n Verrassings verjaardaggeskenk

Elizmari het verlede Vrydag 18 jaar oud geword en sy en haar 2 vriendinne,Christine en Maryke, was bederf met 'n verrassings pret fotosessie vir haar verjaardag. Aanvanklik was hulle bietjie skaam, maar later was dit pure pret. Weereens dankie aan Elmarie vir die hulp en ook Johan vir jou geduld met ons klomp vrouens. Geniet julle matriekjaar.



Elizmari (bo)


Christine (bo)


Maryke (bo)






























No comments:

Post a Comment