Thursday, June 7, 2012

Sewentig

Tannie Annatjie het onlangs haar70ste verjaardag by Kleinbos gevier en al kon al haar kinders nie daar wees om te deel in die dag, glo ek hulle was in die gees wel daar


























2 comments:

  1. Baie dankie vir al die mooi foto's Ek geniet dit so om alles weer te onthou! Pragtig!

    ReplyDelete
  2. Baie dankie dat ek op die wyse kon deel in die groot dag. Die saal lyk soos `n troue en jy soos `n bruid. Jammer ons het dit mis geloop. Albertje

    ReplyDelete