Wednesday, October 12, 2011

Blyde word 2

Blyde het verlede Saterdag haar 2de verjaardag gevier saam 'n klomp maatjies.  Die verjaardagkoek was iets besonders!  Ek weet nie of dit iets te doene het met my ouderdom nie, maar ek het eers by die huis agtergekom dat die skewe goed op hulle koppe is veronderstel om voelers te wees!  Hier is 'n paar foto's van haar en die maatjies














































No comments:

Post a Comment