Monday, October 3, 2011

Matriekafskeid - Hoër Volkskool Potchefstroom

Boesman en Annamarie se matriekafskeid was verlede Vrydag. Die 1948 Buick is net in 'n ander klas as vandag se motors. Hoop julle het dit geniet






































No comments:

Post a Comment