Tuesday, June 11, 2013

Mikayla se 9de Verjaardag

Mikayla wou 'n SpongeBob SquarePants verjaardagkoek gehad het en haar ma het toe self vir haar een gebak. Hulle is 'n redelike talentvolle familie, want haar tannie Sam het die agtergronddoek geverf

 

 










Ek is mal oor hierdie foto. Mikayla was besig om tamatiesous op haar burger te smeer terwyl sy wegkyk. Haar gesigsuitdrukking toe sy terugkyk en besef sy is besig om die tamatiesous in die koeldrank te smeer!























Mikayla saam Sam wat die agtergrond geverf het



 

Almal in 'n ry vir roomys



 
 
 



En op elke kinderpartytjie is daar ook volwassenes . . .






 


Die SpongeBob SquarePants verjaardagkoek














No comments:

Post a Comment