Friday, June 28, 2013

Ouma Marie word 90!

Sy staan bekend as ouma Marie, ouma Tiekie, tannie Marie en tannie Klein. Almal se gunsteling ouma en tannie. Geliefd in haar hele familie. Dis seker hoekom sy 2 verrassingspartytjies gehad het in 2 dae toe sy 'n week gelede  haar 90ste verjaardag gevier het. Haar kleindogter Aljolena het die verjaardagkoek gebak en die tafels gedek en Marlene, nog 'n kleindogter, het die pragtige album gemaak

  
 
 

 

 

 








































































No comments:

Post a Comment